1. Maar website oop en gaan na 192.168.1.1 of 192.168.0.1
2. username is admin en password in agter op die router
Sodra jy ingelog is druk op die 3 strepies regs bo
-> Network Settings
-> Broadband Setting
-> Modify en click op die pen en papier icon (edit)
Verander PPP Information na die Pppoe info verskaf